Commentaar... Daarom het hy sy kollega, mnr. Brayden Groen (20), gevra om hom te verfilm. “Jy kan sien hoe sy stop en vorentoe beweeg en na my kyk. Dit was met ’n uitdrukking wat sê: ‘Ek kan nie hardloop nie, ek’s swak en seer, verlos my van my lyding’,” het Tree gesê. Me. Colleen Wood van die Southern Ash-wildskuiling in Rawson, waar Sam en Bob versorg word, het gesê dit gaan goed met albei en wallabies begin ook uit die puin te voorskyn kom. Sam het tweedegraadse brandwonde aan haar pote opgedoen en haar herstel sal sewe tot agt maande duur. Bob het drie pote met derdegraadse brandwonde en sal oor sowat vier maande na die veld kan terugkeer. “Hulle sit gedurig hul arms op mekaar en gee mekaar drukkies. Hulle het regtig bevriend geraak en dis pragtig om dit ná alles te sien. Dit was tot dusver afgryslik,” het Wood gesê. Sowat 20 koalas is na die skuiling gebring, maar nie een het soveel aandag soos die internet-ster Sam gekry nieDa rotbeerbeesten... Altijd weer da rotbeerbeesten...Da vervloekte beerbeesten...  Da vervloekte beerbeesten...  Zo zot als een draaideur, da Japanners  Lipstick On Bears Ik hoop dit is slechts een tijdelijke tendens

Ja, ben een beetje prikkelbaar.