| Ik sal nou maar so saggies aan naar bed toe gaan. My ogies is al baie vaak, ik dwing àl om hul toe te maak, ik sal maar bed toe gaan. Ik sal nou maar my moeder kus, en dan gaan rus. My ogies is al baie moe, hul val van self al sommer toe, ik sal maar nou gaan rus. Ik sal nou maar my ogies sluit; die lig is uit, en haar gesig die sien ik tog, aan haar denk ik gedurig nog, al is my liggie uit...
|
|